Oktober 2019 PDF Print E-mail
News - Ons voorblad
Tuesday, 22 October 2019 10:46
Untitled Document

Groot dele van die Bronberg-gebied is dié tyd van die jaar in pers getooi danksy die uitspattigheid van ons jakarandabome. Die beskeie laventelbosse is egter ook oral en ewe pers aan’t blom. Laurika van der Linde het dié blinkgoue skoenlappertjie afgeneem waar dit ‘oes’ aan ’n bietjie laventelnektar.  

 

© 2019 Die/The Bronberger