Dankie, Vreethans Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 January 2020 14:00
Untitled Document

Nico Breytenbach van Boschkop skryf:
Ek wil net meld dat die Klubhuis-restaurant by Kitty Hawk bankvas-vol was met die Kersdagete en dit was grootliks danksy Vreethans se vooraf vermelding daarvan in die Bronnie.

Lynnie (my vrou) se kos was ongelooflik en sy het baie nuwe klandisie bygekry. En almal praat net van Die Bronberger wat hulle op die regte spoor gesit het. 

Terloops, ons moet darem baie lank wag tussen die laaste Bronnie van 2019 en die eerste een van 2020, maar ons sien met blye afwagting uit daarna.

 

© 2020 Die/The Bronberger