Puik tydskrif Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 January 2020 14:00
Untitled Document

Ewoud Malan van Mooiplaats:
Ek sit met Die Bronberger se Kersuitgawe voor my en wil julle graag gelukwens met ’n puik tydskrif. Elke liewe bladsy is keurig en baie interessant.

Ek glo nie enige ander gebied in die land kan met só ’n pronkstuk as eie gemeenskapspublikasie spog nie.

 

© 2020 Die/The Bronberger