Welgedaan Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 28 January 2020 14:00
Untitled Document

Leon Neser van Pretoria skryf:
Welgedaan, Angie Kleijn! Jou bydraes is so goed nagevors en word hoog gewaardeer deur geskiedenisfanatici soos ek.

Ek is veral dankbaar vir jou bydrae oor my grootoupa Gert van Niekerk (Maart 2018 se Bronberger).

Dit bevat inligting wat ek nooit gehad het nie en altyd verlang het om te hê.

Hou so aan, Angie!

 

© 2020 Die/The Bronberger