Kan nie anders nie Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 26 February 2020 09:59
Untitled Document

Fanus van Zyl van Rietfontein skryf:
‘n Mens kan nie anders as om beïndruk te wees met julle publikasie nie.

Ek sal graag die advertensie vir my pekanneutbome soos in die Januarie-uitgawe vir nog drie maande wil plaas.

 

© 2020 Die/The Bronberger