Gaande oor Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 25 March 2020 06:09
Untitled Document

Stienie Venter van Cullinan:
Ek is ’n nuweling in dié gebied en ken die dorp en omgewing nog glad nie, maar ek is mal oor die plek en die mense en die natuurskoon.

Ek is ook gaande oor Die Bronberger en vind die tydskrif so baie interessant. Baie dankie.

 

© 2020 Die/The Bronberger