Veterane Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 25 March 2020 06:14
Untitled Document

John Baker, voorheen SA Vloot Duikbooteskader:
Ek verwys na julle artikel op bladsy 17 van Die Bronberger van Februarie 2020: ‘Veterane hou ’n skouerskuur op Mooiplaats’. Ek kon ongelukkig nie die byeenkoms bywoon nie, maar wil graag op hulle e-poslys kom aangesien ek betrokke wil raak.

Kan u my dalk help met ’n e-posadres van Leon Poolman of ’n webtuiste waar ek kan registreer?
Ek geniet julle Bronnie hartlik – hou asseblief so aan.

Jy kan by die veterane se Facebook-blad aansluit by www.facebook.com/uvabusiness/ of vir Leon Poolman 'n e-pos stuur: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . - Red

 

© 2020 Die/The Bronberger