Soek ?n Bronnie in die pos Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 15 October 2009 22:50
Untitled Document

Dalphina Ludick van Moreletapark skryf:
Hiermee wil ek graag verneem of u nie vir my elke maand wat Die Bronberger uitkom een kan pos nie. Laat weet net van enige kostes.

Lesers is welkom om op Die Bronberger in te teken teen ’n vooruitbetaalde bedrag vir ’n hele jaar se uitgawes. Kontak ons by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of 012-996-1170 vir ’n bestelvorm.-Red

 

© 2020 Die/The Bronberger