|
News -
Ons voorblad
|
|
Friday, 17 February 2023 11:05 |
Untitled Document

Peinsend sit dié blou-aap oor die wêreld en wat-nog-alles en wonder. Sy is deur Gene de Lange by Kimiad in Moreletapark raakgesien en haar gesiguitdrukking is met die druk van ’n kamera se knoppie verewig.
|
|