Dis asof dié geduldige windpomp sy gesig na die sakkende son draai om die laaste kleurespel voor die nag neerdaal, te bewonder. Laurika van der Linde het die foto geneem.
© 2025 Die/The Bronberger