Het jy gehoor? / Have you heard? - Nov 2009 PDF Print E-mail
News - Het Jy Gehoor
Wednesday, 18 November 2009 06:25
Untitled Document

Almal wat gereeld die ou Bronkhorstspruitpad (R104) en die Mooiplaatspad gebruik is gewaarsku om alternatiewe roetes te volg op Woensdag 21 Oktober. ’n Onwettige optog is by die IBM (Coke) Fabriek gehou. Dié fabriek is die nuwe ABI (Coke) verspreidingstoor net af van die R104. ABI personeel wou met dié optog protesteer teen ABI se sekuriteitsbestuurder en die Boschkop SAPD se inhegtenisname van twee fabriekswerkers. Inwoners is gewaarsku om dié werkers nie die harnas in te jaag nie.

xxx

Nie ’n gesig wat jy graag in die donker op ’n plotpad wil raakloop nie. Dié vier verskriklikes was deel van ’n groot span Bronbergers wat Haloween van vroeg tot laataand by Ed’s Place in Tierpoort gevier het.

xxx

Ons hoor dat die brandstofgevare dalk nie noodwendig afgeweer is in Bashewa nie. Alhoewel die opslagplaas van die baan is, bly daar blykbaar genoeg potensiële probleme met brandstofvervoer om kenners bekommerd te maak. Daar is diegene wat sê dat waterbesoedeling, brandgevaar, geraas van trokke en moontlike nywerheidsbehuising steeds by die agterdeur kan inglip as oornag-staanplek aan brandstoftrokke verskaf word. Die oorgrote hoeveelheid bure van plot 64 is egter nou tjoepstil en tevrede en blyk nie lus te wees vir verdere inwonersvergaderings nie.

xxx

Anyone interested in Africanis puppies, can phone Roger Evans in Zwavelpoort at 082-784-0115. He has seven puppies to give away.

xxx

Last month we heard that the ongoing clash between Klipkop Conservancy and a neighbouring developer has been aired in a Development Facilitation Tribunal, which decided in favour of the developer on 23 September. Klipkop Conservancy got its hopes up when the Supreme Court of Appeal (SCA) decided that all development facilitation cases cease and no further findings be issued for a period of 18 months. However, Gauteng Provincial Government’s Department of Economic Development said that the Gauteng Development Tribunal will continue to receive and consider land development applications until the Constitutional Court decides otherwise.

Apparently the SCA court orders relating to the competency of Tribunals to accept and consider applications have no force “unless and until confirmed by the Constitutional Court”. Following the SCA judgement, the Department of Rural Development and Land Reform, as the custodian of the Development Facilitation Act, issued a statement that the status quo before the judgement remains. In other words, Tribunals will continue to receive and consider applications until the SCA judgement is confirmed by the Constitutional Court.

 

 

 

 

 

 

© 2019 Die/The Bronberger