My hond is weg Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 21 January 2010 10:38
Untitled Document

Liezel Hamman van Zwavelpoort skryf:
My hond het in Desember weggeraak. Sy is ’n “Chien Blue de Gascon” (Blue Tick Pointer). Sy is swart, bruin en wit en haar naam is Cassie.

Sy het van ons huis, langs ons winkel, Farm Barn in Lynnwoodweg-verlenging, weggeraak en kan dalk in die Zwavelpoort, Shere of Boschkop-gebied wees.

As iemand haar gesien het, kontak my asseblief by 083-816-2108.

Baie dankie.

 

© 2020 Die/The Bronberger