|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.

Lente in die lug met koue wolke in die agtergrond
Foto: Eus de Clerk

Blackberry is die naam van hierdie Tierpoortse perd
Foto: Donatella Casillo
 Só sak die son oor nog ’n dag
Foto: Ronéll van der Merwe
 Huibrecht Horn het die volmaan oor Kleinfontein raakgesien
 Marethe Grobler het dié besondere waterleliefoto vir die Bronnie gestuur
 “Die liefde van diere en kinders,” noem Liana Cummins dié foto van haar
 Langs die viswaters
 ’n Donkiemerrie deur die lens van Theus Badenhorst
 Venessa Lourens Nienaber se blik op die volmaan
 Marinda Smal wys hoe die volmaan die wolke verlig
 Sonsopkoms by Somabula-reservaat
 “Rayton is besig om te ontwaak,” sê Naomi Niewoudt oor dié foto van haar
 Bobby die kat by ’n lidroos
 Albert Bester deel ’n brose malvablom met lesers
 ’n Glasogie by ’n sappige lemoenhappie
Foto: Eus de Clerk
 Fritz Rischmuller se roostuin in Equestria
|