Leserslens November 2024 Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 15 November 2024 13:00
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Die groen gras loop uit ná die veldbrande alles doodgebrand het
Foto: Emma Koekemoer


Die bytjies is hard aan die werk
Foto: Huibrecht Horn


Vier vraende gesiggies
Foto: Eus de Clerk


Sonsondergang op Mooiplaats
Foto: Estelle O’Callaghan


Elize Gunter wys hoe Ollie na die sonderondergang op hulle plaas, II Kloofen, kyk


Sonsopkoms op Onbekend
Foto: Ronell van der Merwe


Susan Roos het dié skoenlapper raakgesien


Sonstrale toor met grassade
Foto: Emma Koekemoer


Die nuuskierigheid van donkies
Foto: Venessa Lourens Nienaber


“Nou wag ons net vir ’n gogga,” sê Eus de Clerk oor die foto wat hy geneem het


Blommeprag in die mooiste, mooiste maand van Oktober
Foto: Susan Roos


Sonsondergang op 20 Oktober na die lekker reën op Rooikopjes
Foto: Wilna Coetzee


’n Besige bytjie by ’n laventelblom
Foto: Antoinette Coetzee


“Die mooi van vandag,” sê Emma Koekemoer oor dié foto van haar


Emma Koekemoer het dié toneel raakgesien


Ná die reën dans die skoenlappers in die windjie
Foto: Eus de Clerk


`Alet Erasmus het die sonsondergang oor Kleinfontein bewonder


Cullinan is in pers getooi
Foto: Antoinette Coetzee

 

© 2025 Die/The Bronberger