| In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.

’n Storm is aan die broei
Foto: Rehan Fletcher
 Die vraende gesiggie van ’n Janfrederik Foto: Albert Bester
 Die Wilgerbome weerkaats op ’n plaasdammetjie Foto: Ronéll van der Merwe
 Emma Koekemoer was op die regte tyd op die regte plek om dié toneel te verewig
 Venessa Lourens Nienaber het dié wolk op Rayton bewonder
 As die skemer daal . . . Foto: Eus de Clerk
 ’n Samekoms van rooivinke in hulle broeipakkies
 “Oggendgebed met ’n vriend” Foto: Liana Cummins
 Emma Koekemoer het dié onheilspellende donker wolke sien aankom
 Eus de Clerk het dié reënboog raakgekiek
 Daleen de Kock sê dit is lekker om in die natuur op Zwavelpoort te woon
 “Ons eendjies geniet die sonnetjie na ’n heerlike koel aand met lekker reënweer,” sê Chérie Prinsloo oor dié foto van haar
 Albert Bester het dié kransduif op Rayton raakgesien

Die maan oor Kleinfontein Foto: Vast Engelbrecht
 Sonsopkoms in die Rayton-distrik Foto: Emma Koekemoer
 Dié buitengewone tarentaal woon op Bashewa Foto: Chérie Prinsloo
 Sonsopkoms op Onbekend Foto: Ronéll van der Merwe
|