|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Venessa Lourens Nienaber het die wolkeprag aanskou
 Etresia Prinsloo het dié besondere vlinder op ’n roos gewaar
 Só het die son op Valentynsdag gesak
Foto: Nimue Fletcher
 Henco Croucamp was besig om gras te kerf. Hy het dié foto geneem terwyl hy vir ’n vragmotor gewag het
 Die wolke oor Welbekend se prentjiemooi grassade
Foto: Ronell van der Merwe
 “O, die donkie is ’n wonderlike ding”
Foto: Venessa Lourens Nienaber
 “Middagete,” sê `Alet Erasmus oor dié foto wat sy geneem het
 Die son sak oor Kleinfontein
Foto: `Alet Erasmus
 “So baie mooi sonstrale kom deur die wolke,” sê Nimue Fletcher oor dié foto wat sy geneem het
 Retha Sisler het die ‘mooi’ op Tierpoort raakgesien
 Kappertjie in volle blomgewaad
Foto: Eus de Clerk
 Dié donker wolk het meer as net ’n silwer randjie
Foto: Emma Koekemoer
 Die prag van proteas
Foto: Emma Koekemoer
 Die wolke trek patrone in die hemelruim
Foto: Luanay Laubscher
 Emma Koekemoer het dié sonsaktoneel verewig
|