Ella is weg PDF Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 24 February 2010 08:19
Untitled Document

Leon van Zweel van Zwavelpoort skryf:
Ek is opsoek na ’n verlore klein skaaphond in die Zwavelpoort area, naby Action Cricket. Ella het spoorloos verdwyn; ons hoop maar nie die luiperd het haar ook gevang nie. As iemand haar dalk gesien het sal ek baie bly wees as hulle my kan kontak by 082-771-9154.

 

© 2019 Die/The Bronberger