|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Die laat reën het gesorg dat die gras in Mei nog lekker groen was vir ’n besoek aan die dammetjie Foto: Emma Koekemoer
 ’n Kleurontploffing in Andri Yunnie se tuin
 `Alet Erasmus het op dié interessante boom afgekom
 “Hoe koud is die windjie en skraal,” sê Eus de Clerk oor dié foto van hom
 Sononder so in die ry tussen Boschkop en Kleinfontein Foto: Marinda Smal
 Venessa Lourens Nienaber het dié sonsondergang bewonder
 Dié bloukop koggelmander bak in die sonnetjie Foto: Reuben Yssel
 Albert Bester het dié Indiese spreeu voor die lens gekry
 Kiepersol en aalwynblom Foto: Emma Koekemoer
 Die maan loer deur die wolke Foto: Ronell van der Merwe
 Sonsondergang op Rayton Foto: Elize Heymans
 Ronéll Henry het dié gevlekte ooruil in die wilgerboom sien skuil
 Emma Koekemoer kon dié sonsondergang nie laat verbygaan nie
 Warm winterkleure Foto: Emma Koekemoer
 Nimue Fletcher het dié wolke bewonder
 Kolgans-ma en vereballetjies-kroos Foto: Eus de Clerk
|