|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Die skoonheid van bome Foto: Liezel Yssel
 “Ons perskeboom sien die lente is aan die kom,” sê Jan Broos van Die Wilgers
 Die sonsondergang vanaf Kleinfontein Foto: `Alet Erasmus
 Net voor donker by die Cullinan-myn Foto: Emma Koekemoer
 Lucas Nengovhela het dié boom by Wapadrand-landgoed bewonder
 Ronéll Henry het dié gevlekte ooruil in ’n wilgerboom sien sit
 Cooper en Clover in die dorre winterveld van Bashewa Foto: Inge Janse van Rensburg
 Die brandseisoen skop af op Bashewa Foto: Gabriella Casillo
 Sterk is die kontras tussen die spierwit wolk en donker boomstamme Foto: Antoniete Louw
 ’n Palmboom voor pers wolke Foto: Venessa Lourens Nienaber
 Só daal die skemering Foto: Huibrecht Horn
 “Sommer net vir die mooi,” sê Eus de Clerk oor dié foto van hom
|