Leserslens Oktober 2025 Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 17 October 2025 08:00
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Wolke ná ’n vinnige reënbuitjie
Foto: Venessa Lourens Nienaber


`Alet Erasmus het die eerste turksvyblomme van die seisoen bewonder


Cullinan-polisiestasie se baie fotogeniese kat
Foto: Chanél Annique Engelbrecht


Dié swartkeelgeelvink het vir sy ID-foto nadergestaan
Foto: Albert Bester


Twee bytjies by ’n aronskelk
Foto: Donatella Casillo


’n Nadere blik op ’n bloukopkoggelmander
Foto: Eus de Clerk


Só sak die son oor nog ’n dag
Foto: Emma Koekemoer


’n Pou van naderby beskou
Foto: Donatella Casillo


’n Swaan by die sinkstoor op Cullinan
Foto: K Kraft


Emma Koekemoer het die son deur die wolke sien loer


Nimue Fletcher sê dit lyk soos ’n sonflits wat op 22 September bo-oor Cullinan geskyn het


“Sommer net,” sê Eus de Clerk oor dié foto van hom


Wat op aarde het dié rooivlerkspreeu gewaar?
Foto: Albert Bester


Rehan Fletcher het dié sonkring op 22 September bó Cullinan raakgesien


Albert Bester het dié bruinkopvisvanger gewaar

 

© 2025 Die/The Bronberger