Leserslens November 2025 Print E-mail
News - Rubrieke
Saturday, 15 November 2025 08:00
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


 En die skemering daal
Foto: Luané Laubscher


Wolkeprag
Foto: Emma Koekemoer


Die Gunters se Brahmaan-kalfie wat in die lente gebore is
Foto: Elize Gunter


‘Jakarandatyd,’ sê Dollo Norman oor dié foto van haar


’n Venster in die onweerswolke met sonsondergang
Foto: `Alet Erasmus


Só sak die son op nog ’n bewolkte dag
Foto: Emma Koekemoer


Die hemelruim in ligte laaie
Foto: Eus de Clerk


’n Sprokieswêreld teen sononder
Foto: Marissa van der Merwe


Ná die reën
Foto: Nimue Fletcher


Hannelie O’Neill het die spookagtige mistigheid op Bronkhorstspruit verewig


Marinus Nel sê dat Buttercup die mooiste hoender op Welbekend is


Ronéll Henry het dié bytjie gewaar


“’n Windpomp gaan soek nie die wind nie.”
Foto: Venessa Lourens Nienaber


Ná ’n haelstorm op Cullinan
Foto: Anna-Mie van Niekerk


’n Dure Les: As jy nie kan swem nie, moenie oor die water vlieg nie
Foto: Eus de Clerk


Luané Laubscher het gesien hoe die lig ná ’n storm verander


Welkome nuwe aankomelinge op die plaaswerf
Foto: Venessa Lourens Nienaber

 

© 2025 Die/The Bronberger