|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Sonsakwolke en ’n lieflingsperd Foto: Donatella Casillo
 Die son sak oor die Cullinan-myn Foto: Simone Engelbrecht
 Die hemelruim in feestelike kleure getooi Foto: Eus de Clerk
 Venessa Lourens Nienaber het dié bytjie by die blommetjies sien werk
 Vuur in die wolke Foto: `Alet Erasmus
 Wolke oor Welbekend Foto: Ronéll Henry
 Die lug se kunswerk Foto: Marinus Nel
 Koos Dreyer het dié geelbekbosduif in Lynnwood Glen raakgesien
 Nóg ’n November-storm dreig op die horison Foto: Emma Koekemoer
 Die lekker van kindwees Foto: Emma Koekemoer
 Is dit Kersfees wat daar aankom? Lyk so Foto: Eus de Clerk
 Emma Koekemoer het dié skouspel vasgevang
 Hein DeWet het op dié wildeswaardlelie in die Bronberg-bewarea afgekom
 Emma Koekemoer het dié indrukwekkende pou raakgeloop
 Emma Koekemoer het dié toneel verewig
 Die oggendstond het goud in die mond Foto: Eus de Clerk
|