|
Sperwer vlieg ongedeerd weg |
|
|
|
News -
Briewe
|
|
Thursday, 22 January 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Albert Bester van Rayton: Dié outjie het teen die groot vensterglas vasgevlieg, maar kon gelukkig toe weer goed wegvlieg sonder enige ooglopende besering!
 Só lyk die outjie van voor
Help met identifikasie asseblief – dalk ’n kleinsperwer?
 Die outjie van agter
Hein DeWet het op die Bronnie se Facebook-blad laat weet dat dit soos ’n onvolwasse swartsperwer lyk. – Red
|
|