Beste wense vir julle Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 January 2026 08:00
Untitled Document

Dr John Baker van die Bronberg-gebied:
My gebed vir julle is dat dit ’n wonderlike nuwe jaar sal wees vir julle almal, julle gesinne en Die Bronberger-besigheid; gevul met goeie gesondheid, voorspoed en sukses in alles wat julle doen. Groete en beste wense.

 

© 2025 Die/The Bronberger