|
News -
Artikels
|
|
Thursday, 22 January 2026 08:00 |
Untitled Document
|
“Toe ek by die plek kom waar ek elke maand my Bronnie kry, was hulle almal reeds gevat,” hoor ons telkens by lesers wat na elke uitgawe van Die Bronberger uitsien.
Dié gewilde tydskrif word vinnig opgeraap en om dinge ’n bietjie makliker te maak vir angstige lesers wat wil weet wanneer hulle die Bronnie kan verwag, en ook vir adverteerders wat seker wil wees dat hulle elke maand die afsnytyd haal, bied ons Die Bronberger se sperdatums en verspreidingstye vir die res van die jaar.
Let asseblief daarop dat die verspreidingsdatums wat ons noem die datums is waarop verspreiding begin. Dit neem ’n paar dae om alle uithoeke van ons verspreidingsgebied te bereik.
|
Sperdatum: Dinsdag 10 Februarie
Verspreiding begin: Woensdag 18 Februarie
|
Sperdatum: Dinsdag 10 Maart
Verspreiding begin: Woensdag 18 Maart
|
|
Sperdatum: Woensdag 8 April
Verspreiding begin: Woensdag 15 April
|
Sperdatum: Dinsdag 5 Mei
Verspreiding begin: Woensdag 13 Mei
|
|
Sperdatum: Dinsdag 9 Junie
Verspreiding begin: Donderdag 18 Junie
|
Sperdatum: Dinsdag 7 Julie
Verspreiding begin: Woensdag 15 Julie
|
|
Sperdatum: Dinsdag 4 Augustus
Verspreiding begin: Donderdag 13 Augustus
|
Sperdatum: Dinsdag 8 September
Verspreiding begin: Woensdag 16 September
|
|
Sperdatum: Dinsdag 6 Oktober
Verspreiding begin: Woensdag 14 Oktober
|
Sperdatum: Dinsdag 3 November
Verspreiding begin: Woensdag 11 November
|
Sperdatum: Dinsdag 1 Desember
Verspreiding begin: Woensdag 9 Desember
|
|