|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Marelise Steenkamp het die Nuwejaarsdagwolke oor Kleinfontein sien aankom
 ’n Stroompie kabbel deur ’n somergroen veld Foto: Elize Gunter
 Sonsondergang op Nuwejaarsdag, Bashewa Foto: Lynette Maré
 Pienk wolkies in die skemerlig Foto: Ronéll Henry
 ’n Nuwe jaar met ’n nuwe jong lewe, sê Marinus Nel oor dié foto wat hy geneem het
 Nico Erasmus het gesien hoe die Nuwejaarsdagwolke op Rayton voor sononder opbou
 Gustavo Wendlinger het die Nuwejaarsdagwolke oor Equestria afgeneem
 Lynette Maré het dié sonsaktoneel op Bashewa raakgesien
 Die pad na Rayton Foto: Albert Bester
 Venessa Lourens Nienaber het dié twee donkies dopgehou
 Paula Louw se foto van die Nuwejaarsdagwolke
 Nimue Fletcher het dié toneel voor die lens gekry
 Yvonne Laubscher kon dié toneel nie ongesiens laat verbygaan nie
 Die volstruise staan belangstellend nader Foto: Charmaine Casillo
 Gerhard Bredenkamp se weergawe van die Nuwejaarsdagwolke
 Marinda Smal se foto van die Nuwejaarsdagwolke oor Rayton
 Dallas en Ateya van Rayton Foto: Lucia Casillo
 ’n Voerder spesiaal net vir suikerbekkies Foto: Pieter Krige
 ’n Pragtige somersdag op die platteland Foto: Emma Koekemoer
|