|
News -
Briewe
|
|
Thursday, 19 February 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Albert Bester van Rayton: Die kuifkophoutkapper voer ’n nuwe kuiken, maar is dit sy of haar eie kuiken?
 Kan iemand sien of dit die kuifkophoutkapper se eie kuiken is?
In ‘Nie in mý nes nie!’ in Die Bronberger se Desember-uitgawe het Albert geskryf dat daar ’n groot lawaai en geskarrel op sy werf is. Die kuifkophoutkapper pas die leë nes op om sodoende die kleinheuningwyser te keer om eiers daarin te lê sodat die houtkapperwyfie dit kan uitbroei en grootmaak. – Red
|
|