|
News -
Briewe
|
|
Thursday, 19 February 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Hennie Heymans van Queenswood: Wat ’n treffende artikel: ‘Krygsgevangenes lê nou naamloos in hulle grafte’ [in Die Bronberger se Januarie-uitgawe]. So paar jaar gelede was ek by die Heldeakker – Kerkstraat-Wes. Ek het gevind dat soldate en polisiemanne se grafte ook geplunder is. Al die metaalkruise is gesteel.
Ek sal baie graag die artikel ‘Krygsgevangenes lê nou naamloos in hulle grafte’, met volle erkenning aan die Bronnie, op ons blog, ‘Nongqai’, wil aanhaal.
Ons het Hennie laat weet dat dit reg is om inligting uit dié artikel met die nodige erkenning aan te haal. – Red
|
|