Adamsvye bring herinneringe Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 19 February 2026 08:00
Untitled Document

Gwendoline Visagie op die Bronnie se Facebook-blad:
Ai, tog! Waar is my kinderjare? Ek onthou tannie Susanna Pienaar se dorpserf met die laning van adamsvye.


‘Alet Erasmus het dié foto van die suikersoet adamsvye geneem

Smiddae wanneer haar dagtake klaar was, het sy ’n skoon voorskoot aangetrek en saam het ons gaan vye pluk. Dit was dan aandete saam met varsgebakte brood en ’n glas karringmelk. Dankie tannie Sues, dit was heerlik gewees.

 

© 2025 Die/The Bronberger