|
Die Bronnie is baie gewild |
|
|
|
News -
Briewe
|
|
Thursday, 19 March 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Stanley Kruger van Moreletapark: Ek sou graag op Die Bronberger se WhatsApp-lys gevoeg wou word. Ek lees [die Bronnie] al vir jare. Sukkel net om altyd ’n kopie te kry.
Ek het gister in Cullinan die Februarie-uitgawe opgetel. Hier by ons is Boma s’n vinnig uit. Baie gewild. Ek waardeer.
Ons het Stanley op die Bronnie se WhatsApp-groep gesit om maandeliks ’n elektroniese uitgawe te ontvang. Lesers wat by die groep wil aansluit kan ’n WhatsApp na 083-959-1016 stuur. – Red
|
|