|
News -
Briewe
|
|
Friday, 17 April 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Hennie Heymans van Queenswood: Wat ’n pragtige Maart-uitgawe. Veels geluk!
As oud-polisieman wat in Wachthuis gewerk het, het ek die artikel oor ‘Polley-arkade se storie begin by ’n legendariese hotel’ baie geniet. Ja, so stap die jare aan – van die oue na die nuwe, na die verwaarloosde . . .
Ek sou baie graag die artikel in ons lyfblad, ‘Die Nongqai’, wou herpubliseer.
Ons het vir Hennie laat weet dat hy – met die nodige erkenning aan die Bronnie – die artikel mag herpubliseer. – Red
|
|