|
News -
Briewe
|
|
Friday, 17 April 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Monica Hartman van Pretoria: Eerstens, baie dankie vir elke maand se lekker leesstof! Ons sien reeds uit na die nuwe uitgawe.
Sal julle asseblief vir my al die beskikbare inligting oor advertering in Die Bronberger aanstuur? Ook wat promosie-artikels betref. Waardeer. Baie dankie.
Ons het die inligting vir Monica aangestuur. Die Bronnie doen promosie-artikels teen dieselfde pryse as die advertensies. – Red
|
|