|
News -
Briewe
|
|
Friday, 15 May 2026 10:00 |
Untitled Document
|
Marietjie Scriven van Nkwe: Ek hou ‘n duifie op ‘n koue dag op haar nessie dop. Die duif-paar het die nessie bokant ‘n lig by Nkwe-familie-oord se kantoor gebou.
 Die duifie op die warm nessie wat bo-op ’n lig gebou is
Hulle het voorheen ‘n huisie gebou op dieselfde lig, maar toe kom die ape en breek dit af. Daar het twee babaduifies uitgeval en is dood. Nou bou hulle weer op dieselfe plekkie op die lig.
|
|