|
News -
Briewe
|
|
Friday, 15 May 2026 10:00 |
Untitled Document
|
`Alet Erasmus van Kleinfontein: Na aanleiding van Marina Martin se lesersbrief in Die Bronberger se April-uitgawe – dieselfde verskynsel word vanaf Kleinfontein gesien: Die reën sak om 4:04 nm op 19 April van wes na oos uit op Kleinfontein se suidelike horison.
 Die reën sak van wes na oos uit
Marina het verlede maand vertel dat sy die wolke en reën vanaf hulle huis op die Bronbergrif op Zwavelpoort dopgehou het en dat die storm bykans altyd van wes na oos in die vallei voor hulle beweeg. Kleinfontein is aan die oorkant van die vallei. – Red
|
|