|
News -
Briewe
|
|
Friday, 15 May 2026 10:00 |
Untitled Document
|
Albert Bester van Rayton: Trixie was baie vuil, maar trots op haarself, nadat sy in ’n modderbedding gegrawe het! Dit was vermoedelik agter die rot aan wat ons by die voëlkos op die grasperk gesien het.
 Die rot by voëlkos op die grasperk
|
 ‘n Baie vuil Trixie
|
|
|