Leserslens Mei 2026 Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 15 May 2026 10:00
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ‘n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Vroegoggend se mis aan die soom van die hoëveld
Foto: `Alet Erasmus


Ronéll Henry het die warm herfskleure bewonder


‘n Swartoogtiptol voor Albert Bester se kameralens


Winter is op pad. Hein de Wet het die foto by Bronberg-bewarea geneem


Pierre Swart het dieselfde weerverskynsel as Tobie raakgesien


Tobie Erasmus het dié besonderse weerverskynsel op Zwavelpoort afgeneem


Nog ‘n prag sononder op Cullinan
Foto: Eus de Clerk


Dagbreek oor Tierpoort
Foto: Retha Sisler


Helena Potgieter het een van haar gunsteling roostuin-inwoners afgeneem


“Ons speel vroegoggend wegkruipertjie in die pyp,” sê Eus de Clerk oor dié foto wat hy geneem het


`Alet Erasmus sê die blommetjies het “gevra” vir ‘n foto


Eus de Clerk het dié blombesoekertjie raakgesien


‘n Spinnekopweb ná die misreën
Foto: Pieter Krige


Dié perdeby het in Pieter Krige se blomtuin gekuier


Emma Koekemoer het dié sonsondergang verewig


Moederliefde bly maar ‘n wonderlike ding
Foto: Eus de Clerk

 

© 2025 Die/The Bronberger