Groot waardering vir die Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Friday, 19 June 2026 12:00
Untitled Document

Louise Smith van die Moot:
Baie dankie vir my pragtige Bronnie van Mei 2026. Die klipformasie op die voorblad laat my dink aan daardie plek waar die wilde perde nog vry rondhardloop. Ons het hulle gesien op ’n stadium.

Dankie vir die interessante artikels in die Bronnie. Ek lees tot die advertensies deur. Sterkte aan die redaksie met die voorbereiding van elke maand se Bronberger. Groot waardering daarvoor. Doe so voort.

 

© 2025 Die/The Bronberger