Leserslens Junie 2026 Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 19 June 2026 12:00
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Pieter Krige het hierdie oomblik verewig


`Alet Erasmus het dié aalwyn in die veld raakgeloop


Die Bronberg-bewarea deur die lens van Duncan Gooch


Die wolke oor Rayton
Foto: Antoinette Basson


Teen sononder . . .
Foto: Emma Koekemoer


Die son sak oor Klipkop
Foto: Tammy Marshall


’n Wintersoggend op die platteland
Foto: Theus Badenhorst


Die bloumaan deur die lens van Ronéll Henry


Sonsondergang oor Witfontein
Foto: Ursula Joubert


Nimue Fletcher het dié toneel bewonder


Ronéll Henry het die warm winterskleure raakgesien


’n Tweespoorpaadjie in die skemer
Foto: Emma Koekemoer


Die windpomp “staar” na die sakkende son
Foto: Venessa Lourens Nienaber


Dié keer is dit die aandstond wat goud in die mond het
Foto: Eus de Clerk


Liezel Yssel is deur dié skoenlapper betower


Sonsondergang gesien vanaf Noordstraat, Rayton oor die Gobey se graslande
Foto: Anne-Marie van Greunen

 

© 2025 Die/The Bronberger