Lekker bederf Print E-mail
News - Briewe
Friday, 17 July 2026 08:00
Untitled Document

Gertie Stofberg van Kleinfontein:
Baie dankie, ek geniet beslis die elektroniese Bronnie, en sien uit na die gedrukte weergawe. Daar is min dinge wat so lekker ruik soos ’n mooi storie op papier.

Mooi loop en nogmaals dankie vir die lekker bederf.

 

© 2025 Die/The Bronberger