|
Kenners sê oor Vlieënde Piering; |
|
|
|
News -
Briewe
|
|
Friday, 17 July 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Bets van Rensburg van Pretoria Oos Aftreeoord: Die kenners sê dat die Vlieënde Piering-padkafee, wat letterlik gebou is om soos ’n ruimteskip te lyk, ’n bekende landmerk in die 1960’s en 1970’s was en dat dit geleë was op die destydse ou Pretoria-Kemptonparkpad (naby die Waterkloof-landbouhoewes). Dit was ongeveer 13 tot 15 km suidoos van Pretoria.
|
|