|
News -
Briewe
|
|
Friday, 14 August 2026 12:00 |
Untitled Document
|
Riana Lombaard van Ballito: Die Bronberger se Julie-uitgawe: Baie, baie dankie [vir my elektroniese Bronnie]! ’n Heerlike Maandag-bederf!
Wow! Uitbundige komplimente aan Johan Pretorius se uitsonderlike en pragtige voorbladfoto. Ek kan my verkyk daaraan.
|
|