|
Dankie vir die puik tydskrif |
|
|
|
News -
Briewe
|
|
Friday, 14 August 2026 12:00 |
Untitled Document
|
Schalk Greyling van Newlands: Ek is ’n gereelde leser van Die Bronberger. Ek is van Newlands, in die ooste van Pretoria en sal baie graag die publikasie elektronies wil ontvang. Ek hoop dit is moontlik. Baie dankie vir die PUIK tydskrif!
Ons het Schalk op die Bronnie se databasis gesit om maandeliks ’n elektroniese uitgawe te ontvang. – Red
|
|