Dit was in ons familie Print E-mail
News - Briewe
Friday, 14 August 2026 12:00
Untitled Document

Sharon Delport van Cullinan:
Na aanleiding van ‘Groot toerisme-planne bekendgestel’ in Die Bronberger se Junie-uitgawe:

Die meule-winkel skuins oorkant Refilwe was voorheen in ons familie. Die meule is reeds in 1903 gebou.

Ons het gedink dit sal mooi gebruik kan word om Cullinan en Dinokeng saam te voeg as ’n roete. Dalk as ’n pragtige restaurant.

Hoe kry ons dit as ’n historiese gebou geproklameer?

Mense wat Sharon se vraag kan beantwoord is welkom om ’n e-pos te stuur na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . – Red

 

© 2025 Die/The Bronberger