Soek meer oor Willows opstal PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 April 2010 16:22
Untitled Document

Herman Lamprecht skryf via ons webtuiste:
Ek het u artikel ??The Willows? se Strubens ontdek goud n mislukte boerdery? ontdek na ?n soektog op die Internet aangaande die plaas ?The Willows?. Ek behoort aan ?n organisasie wat die plaashuis genaamd ?The Willows? as kantore gebruik en ek weet ons gebou is histories maar ek probeer meer daarvan te wete kom. Sal dit moontlik wees vir u om my in kontak te bring met die skrywer van die artikel?

S gevra, s gedoen.-Red

 

© 2019 Die/The Bronberger