Pret met kleur Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 17 October 2026 09:00
Untitled Document


Die Vaalbankse Wet Nose-diereskuiling het op 26 September ’n pretstap met kleur gehou. Die honde het hulle staptog saam met die besoekers geniet en is ná die tyd gebad, wat beteken dat hulle die dag baie skoner as die mense kon afsluit
Foto: Verskaf

 

© 2025 Die/The Bronberger