|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Derek Bekker het op dié sprinkaan in Olympus afgekom
 Bye en ’n vlinder besoek die blomme Foto: Emma Koekemoer
 Sonsondergang deur die lens van Keani du Preez
 Ná die reën . . . stofvrye blou lug met ’n uitsig Foto: 'Alet Erasmus

Albert Bester sê hy het ’n boomkat afgeneem
 Dis heerlike lente en my Azaleas vier fees, sê Daleen Reiners
 Toneel by ’n kerk op Bronkhorstspruit Foto: Emma Koekemoer
 Die maan op 26 September vanaf Nkwe-karavaanpark Foto: Marietjie Scriven
 ’n Mak dikkop by Rynpark-aftreeoord Foto: Etresia Prinsloo
 ’n Bruidsbos in Albert Bester se tuin
 Die ontwaking van nuwe blomme Foto: Liezel Yssel
 Sonsondergang op Cullinan Foto: Nimue Fletcher
 Venessa Lourens Nienaber het gesien hoe dié verkleurmannetjie vervel
 Die eerste reën bring altyd baie kleur Foto: Michelle Louise Burgess Koekemoer
|