|
Erge haelstorm tref gebied |
|
|
|
News -
Ons Omgewing
|
|
Saturday, 17 October 2026 09:00 |
Untitled Document
|
’n Erge haelstorm het ons kontrei op Maandag 28 September getref en foto’s van gholfbal-grootte hael, dik lae hael wat grasperke bedek en hael wat die volgende oggend nog in massas vasgevries was, is wyd gedeel.
 Ruan Buffel Smit wys hael bo-op
’n trampolien op Cullinan Bron: Reënval in SA
|
 Sonya Herbst Snyders se grasperk
in Moreletapark Bron: Reënval in SA
|
 Hael in Wapadrand Bron: Snowreport.co.za – Jade
 André en Anita van Rooyen van Garsfontein se groenteplantjies is stukkend geslaan Bron: Reënval in SA
|

Bea du Toit het die foto van saamgepakte hael
in Moreletapark geneem Bron: Reënval in SA.
.
|
 Juanita Geldenhuys Snyman het dié gholfbal-grootte haelkorrel op Bronkhorstspruit gevind Bron: Reënval in SA
|
 Johan Pohl met haelkorrels in Equestria Bron: Reënval in SA
.
|
 Laetecia Kahn van Die Wilgers wys hoe dit hael Bron: Reënval in SA
 Suné Schoeman het dié foto net voor 10 nm in Equestria geneem Bron: Reënval in SA
|
 Marianne Bronkhorst wys hoe hael rondom hulle swembad in Moreletapark gelê het Bron: Reënval in SA
|
|
|