Baie byeboere om uit te kies Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 20 May 2010 17:24

Antwoorde ontvang op Annarie se brief in Die Bronberger se April-uitgawe:
In Die Bronberger se April-uitgawe vra Annarie in ’n lesersbrief dat sy op soek is na iemand wat bye sal kom verwyder.

Die volgende byeboere het per sms, oproep of e-pos bevestig dat hulle vir só ’n diens beskikbaar is:
Riaan by 079-695-0249;
Herman Nelson by 082-733-4292;
Henri van Vuren by 082-428-3175 of www.henrivanvuren.co.za;
Hendrik by 082-322-5430;
Jaco Raubenheimer by 082-907-3453 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ;
Andreas by 082-772-6103 / 082-976-9903;
Andy ‘Bee’ en sy helper Kwatipa by 073-139-4333; en
Kelly Dazel by 082-411-8002.

 

© 2020 Die/The Bronberger