So baie om te doen PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 18 March 2008 00:00
Untitled Document

Charmaine Scheepers skryf:

Wie kon dit nou raai? Dat daar soveel ‘dinge om te doen’ is as ’n mens net uitry met paaie wat ons almal ken. Hoekom bring julle nie ’n gids uit nie? Iets met ’n kaart. Ek soek ook lankal ’n Bronberger-bundel van al die jare. Ek sal dit koop. Kan julle dit op bestelling laat maak?

Ons het al heelwat navrae oor so ’n bundel en so ’n gids gekry en sal lesers op hoogte hou van ons planne.-Red

 

© 2019 Die/The Bronberger