Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 18 August 2010 02:22
Untitled Document

Henry Flint skryf via ons webtuiste:
Ek lees Die Bronberger gereeld. Geniet dit baie. Wat van hierdie idee: Julle skep ’n afdeling waar lesers vriende en familie geluk kan wens met verjaarsdae, troues, ens. Mense kan dan foto’s ook plaas. Ek is seker mense sal bereid wees om te betaal vir so iets.

Wat dink ons lesers van Henry se voorstel? - Red

 

© 2020 Die/The Bronberger